Rhodos (mitologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In die Griekse mitologie, is Rhodos (Grieks: Ῥόδος), ook bekend as Rhode, die godin van die eiland Rhodos, en vrou van Helios. Sy was die dogter van Aphrodite en Poseidon.[1][2]

Notas[wysig]

  1. Rhode: Seenimf, godin van Rhodos in die Egeë; Griekse mitologie: Rhodos Theoi.com
  2. Theoi Griekse mitologie, Ontdek mitologie in klassieke literatuur en kuns, Minnaars van Aphrodite: Poseidon Theoi.com

Verwysings[wysig]