Riaan Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Riaan Viljoen Sportportaal
Volle naam Riaan Viljoen
Geboortedatum 1 April 1983 (1983-04-01) (31 jaar oud)
Geboorteplek Carletonville, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 90 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Losskakel, Heelagter
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2005-2007
2008-2011
2010
2012-
Valke
Griekwas
Vrystaat Cheetahs
Haaie
57
74
1
11
(218)
(308)
(0)
(24)
korrek op 7 Mei 2013.
Super Rugby    
2009-2011
2012-
Cheetahs
Sharks
26
21
(45)
(35)
korrek op 1 Julie 2013.
Nasionale span(ne)    
2009 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 (0)
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Klerksdorp Hoërskool

Riaan Viljoen (gebore in Carletonville, 1 April 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en vir die Sharks in Superrugby speel. Hy het vroeër die Valke en die Griekwas in die Curriebeker en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie verteenwoordig.

Eksterne skakels[wysig]