Riaz Ahmed Gohar Shahi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Riaz Ahmed Gohar Shahi stigter van die Internasionale Geestelike Beweging Anjuman Serfaroshan-e-Islam

Riaz Ahmed Gohar Shahi (Arabies: ریاض احمدگوھرشاہی; ‎25 November 194125 November 2001[1][2]) was 'n Pakistaanse skrywer, Moslem Sufi,[3] geestelike leier en stigter van die Internasionale Geestelike Beweging Anjuman Serfaroshan-e-Islam.[4] Hy is in die klein dorpie Dhok Gohar Shah in die distrik Rawalpindi gebore.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]