Richard Bancroft

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Richard Bancroft

Aartsbiskop Richard Bancroft is gebore in 1544 in die dorpie Farnworth, toe 'n dorpie in die Suide van Lancaster. Hy is oorlede op 2 November 1610 in die Lambeth-paleis.