Richie McCaw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Richie McCaw Sportportaal
Richie McCaw, il Capitano, Miglior Giocatore dell'Anno!.jpg
Volle naam Richard Hugh McCaw
Geboortedatum 31 Desember 1980 (1980-12-31) (33 jaar oud)
Geboorteplek Noord-Otago, Nieu-Seeland
Lengte 1.87m
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Oopkantflank
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
1999-huidig Canterbury 34 (45)
korrek op 12 November 2012.
Super Rugby    
2004-huidig Crusaders 122 (130)
korrek op 31 Julie 2013.
Nasionale span(ne)    
2001-huidig Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 116 ((95))
korrek op 2 Desember 2012.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler

Richard Hugh "Richie" McCaw (gebore 31 Desember 1980 in Oamaru, Noord-Otago) is 'n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy speel as linkerflank in die rugbyspanne van die All Blacks, Crusaders en Canterbury. McCaw word as een van die beste rugbyspelers in sy posisie beskou.

Hy speel sy 100ste toetswedstryd tydens die Rugbywêreldbeker 2011 op 24 September 2011 teen Frankryk, die eerste All Black wat die eer te beurt val.[1]

Verwysings[wysig]

  1. (en) Napier, Liam. “Praise for McCaw as he notches 100th victory”. Ruby Heaven. Fairfax.