Rietduiker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rietduiker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Phalacrocoracidae
Genus: Microcarbo
Spesie: M. africanus
Binomiale naam
Microcarbo africanus
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Plotus nanus
Anhinga nana
Microcarbo africanus
Phalacrocorax africanus

Die Rietduiker (Phalacrocorax africanus) is 'n endemiese voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe en noord Botswana voorkom. Die voël is 50 - 56 cm groot en weeg 450 - 650 g met 'n vlerkspan van 80 - 90 sentimeter. Hulle broei koloniaal in bome, bosse, riete, op kranse of op die grond van eilande. In Engels staan die voël bekend as Reed cormorant.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rietduiker (kategorie)

Verwysings[wysig]