Ringgit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Voor en agterkant van 'n tien sen-munt

Die Maleisiese Ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ringgit (kategorie)