Rio Muni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van Rio Muni

Río Munie is die deel van Ekwatoriaal-Guinee wat op die Afrika-vasteland geleë is. (Die res is op eilande.) Dit is in 1778 deur Portugal aan Spanje afgestaan. Die grootste stad heet Bata en die bevolking is hoofsaaklik Fang-sprekend.