Ritchie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ritchie
Ligging van Ritchie op 'n kaart (Noord-Kaap)
Ritchie
Ritchie
 Ritchie se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°3′S 24°36′O Koördinate: 29°3′S 24°36′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Frances Baard
Munisipaliteit Sol Plaatje
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,8 km²  (9,6 vk m)
Hoogte 1 099 m (3 606 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 14 850
 - Digtheid 599/km² (1 551,4/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 50.9%
 • Kleurling 45.4%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Blank 2.1%
 • Ander 0.7%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 87.6%
 • Tswana 6.3%
 • Xhosa 1.8%
 • Sotho 1.6%
 • Ander 2.7%
Poskode (straat) 8301
Poskode (posbus) 8701
Skakelkode(s) 053

Ritchie is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net wes van die Modderrivier en is die eerste dorpie wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Die volgende geveg het by Koedoesberg, sowat 15 km wes van Ritchie plaasgevind. Ritchie en die dorpie Modderrivier is die middelpunt van die uitgebreide besproeiingsnedersetting wat deur kanale van die Rietrivier gevoed word. Die N12 nasionale pad gaan naby Ritchie verby. Ritchie is 40 km suid van Kimberley geleë.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Ritchie en Motswedimosa tydens die 2011-sensus.