Riviersonderend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Riviersonderend
Ligging van Riviersonderend op 'n kaart (Wes-Kaap)
Riviersonderend
Riviersonderend
Koördinate: 34°9′1″S 19°54′52″O Koördinate: 34°9′1″S 19°54′52″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Theewaterskloof
Oppervlak
 - Land 2,4 km² (0,9 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 3 603
 - Digtheid 1 501,3/km² (3 888,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7250
Skakelkode(s) 028
Die gebou van die NG gemeente op Riviersonderend.

Riviersonderend is 'n dorpie in die Weskaap, Suid-Afrika. Die dorpie is geleë op die N2 nasionale pad.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is in 1925 gestig op die suidelike oewer van die rivier met dieselfde naam om die boeregemeenskap te bedien. Die belangrikste produkte wat verbou word is wol, koring en vrugte.

Die gebied is eens op 'n tyd deur 'n groot getal Hessekwa Khoikhoi bewoon. Toe Vaandrig Isaq Schrijver in 1689 op een van sy ontdekkingstogte gegaan het was die gebied nog bekend as Tygerhoek. Hierdie naam is behou toe die plek vroeg in die 18de eeu een van die Nederlandse-Oos-Indiese Kompanjie se vee- en houtposte geword het.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]