Rivonia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rivonia
Ligging van Rivonia op 'n kaart (Johannesburg)
Rivonia
Rivonia
Koördinate: 26°3′5″S 28°3′47″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Oppervlak
 - Stad 0,95 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 295
 - Digtheid 1 400/km² (3 626/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 2191

Rivonia is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika in die Sandton-area. Dit is een van die mees welgestelde voorstede van Johannesburg. Die meeste besighede is in Rivonia Boulevard gekonsentreer, waar verskeie winkelsentrums en restaurante geleë is. Die gebied bekend as Rivonia sluit die oorspronklike dorp Edenburg, Edenburg Uitbreiding 1, en 'n aantal kleiner "Rivonia Uitbreidings" in.