Road Town

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Road Town

Roadtown, Tortola.jpg
Kaart Vlag
BritishVirginIsland map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Gebied Vlag van Brits-Maagde-eilande Brits-Maagde-eilande
 Koördinate 18°25′53″N 64°37′23″W
 Gestig op 1834
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 9 400
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Road Town is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Britse Maagde-eilande, 'n Britse oorseese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 9 400 mense in 2004 gehad en is in 1834 gestig.