Robert Baden-Powell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robert Baden-Powell
22 Februarie 1857 – 8 Januarie 1941 (83 jaar oud)
Robert Baden-Powell
Geboorteplek Paddington, Londen, Engeland
Plek van afsterwe Nyeri, Kenia
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Flag of the British Army.svg Britse leër
Jare in diens 1876–1910
Rang Luitenant-generaal
Veldslae/oorloë Anglo-Ashanti-Oorloë
Tweede Matabele Oorlog
Tweede Vryheidsoorlog
Toekennings * Ashanti Star (1895)[1]
  • Matabele Campaign, British South Africa Company Medal (1896)[2]
  • Queen's South Africa Medal (1899)[3]
  • King's South Africa Medal] (1902)[4]
  • Boy Scouts Silver Wolf
  • Boy Scouts Silver Buffalo Award (1926)[5]
  • World Scout Committee Bronze Wolf (1935)[6]
  • Grand Cross of the Order of Dannebrog, Denemarke (1921)
  • Großes Dankabzeichen des ÖPB (1927)
  • Großes Ehrenzeichen der Republik am Bande (1931)
  • Goldene Gemse (1931)
  • Grand-Cross in the Order of Orange-Nassau (1932)
  • Order of Merit (1937)
  • Wateler Peace Prize (1937)
  • Order of St Michael and St George
  • Royal Victorian Order
  • Order of the Bath
Ander werk Stigter van die Boy Scouts (Verkennersbeweging)

Lord Robert Stephenson Smyth Baden-Powell (22 Februarie 18578 Januarie 1941) was 'n Britse luitenant-generaal en stigter van die Boy Scouts (Verkennersbeweging).

Hy is gebore in Oxford en word in 1876 'n soldaat, waarna hy militêre diens doen in Indië, Afganistan en Suid-Afrika. In 1896 word hy hoof-stafoffisier in die Matabele-oorlog in die teenswoordige Zimbabwe en skryf hy ook The Matabele Campaign. Drie jaar later word hy majoor-generaal na die beroemde verdediging van Mafeking teen die Boere. Van 1900 tot 1903 organiseer hy die South African Constabulary.

Baden-Powell stig in 1908 die Boy Scout-beweging en twee jaar later oor die Girl Scout-beweging in samewerking met sy suster. In 1922 word hy tot ridder geslaan en in 1929 vereer met 'n baronetskap. Vier jaar later skryf hy sy outobiografie, Lessons of a Life-time.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Ashanti Campaign, 1895”. The Pine Tree Web. URL besoek op 17 Junie 2009.
  2. (en) Matabele Campaign”. The Pine Tree Web. URL besoek op 2 Desember 2006.
  3. (en) Queen's South Africa Medal”. The Pine Tree Web. URL besoek op 2 Desember 2006.
  4. (en) Kings's South Africa Medal”. The Pine Tree Web. URL besoek op 2 Desember 2006.
  5. (en) Fact Sheet: The Silver Buffalo Award”. Fact sheet. Boy Scouts of America, Troop 14: 1926. URL besoek op 2 Desember 2006.
  6. (en) The Library Headlines”. ScoutBase UK. URL besoek op 2 Desember 2006.

Bronne[wysig]

  • Albertyn, dr. C.F. (red.) 1962. Die Afrikaanse Kinderensiklopedie. Kaapstad, Bloemfontein, Johannesburg: Nasionale Boekhandel Bpk.