Robert FitzRoy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robert FitzRoy
Robert FitzRoy

2de Goewerneur van Nieu-Seeland
Ampstermyn
26 Desember 1843 – 18 November 1845
Monarg Victoria
Voorafgegaan deur William Hobson
Opgevolg deur George Grey

Persoonlike besonderhede
Geboorte 5 Julie 1805
Ampton, Suffolk, Engeland
Sterfte 30 April 1865 (op 59)
Upper Norwood, Engeland
Eggenoot/eggenote Mary Henrietta O'Brien
Maria Isabella Smyth
Kind(ers) Emily-Unah
Fanny
Katherine
Robert O'Brien
Laura Elizabeth

Robert FitzRoy (* 5 Julie 1805 – † 30 April 1865) was 'n Britse navigator en weerkundige.

Hy was kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende reis om die Planeet Aarde.