Roberto Baggio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roberto Baggio in 2013

Roberto Baggio (Caldogno, 18 Februarie 1967) is 'n voormalige Italiaanse professionele sokkerspeler. Hy was 'n aanvaller met 'n uitstekende trap-tegniek. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994 verloor hy die toernooi vir sy land nadat hy die die laaste strafskop in die eindstryd mis.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig]

Vir die Italiaanse nasionale sokkerspan:[1][2]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1988 1 0
1989 6 3
1990 9 4
1991 2 1
1992 7 6
1993 7 5
1994 12 5
1995 1 0
1996 0 0
1997 2 1
1998 6 2
1999 2 0
2000 0 0
2001 0 0
2002 0 0
2003 0 0
2004 1 0
Totaal 56 27

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Roberto Baggio (kategorie)