Robin Gibb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Robin Gibb
RobinGibb-2008.jpg
Robin Gibb in 2008
Geboortenaam Robin Hugh Gibb
Oorsprong Manchester, Lancashire, Engeland[1]
Geboorte 22 Desember 1949
Douglas, Eiland Man
Afsterwe 20 Mei 2012
Londen, Verenigde Koninkryk
Beroep(e) sanger, liedjieskrywer, rekordprodusent
Genre(s) Rock, psychedelic rock[2], baroque pop[3], soft rock, adult contemporary, blue-eyed soul, disco[4], new wave[5], synthpop[6][7][8][9]
Instrument(e) stem, klavier, orrel, kitaar[10]
Aktiewe jare 1955 - 2012
Uitgewer(s) Leedon, Festival, Spin, Polydor, Atco, RSO, Mirage, EMI America, SPV
Webwerf robingibb.com
Assosiasies The Rattlesnakes, Bee Gees, One World Project
Portal.svg Musiekportaal
Robin Gibb op die Nederlandse stasie AVRO tydens 'n uitsending van TopPop in 1973.

Robin Hugh Gibb, (22 Desember 194920 Mei 2012) was 'n Britse sanger en liedjieskrywer. Hy was lid van die Bee Gees, 'n internasionale bekende sanggroep wat hy saam met sy tweelingbroer, Maurice en ouer broer, Barry gestig het. Hy het ook 'n jonger broer gehad, Andy Gibb, wat 'n solosanger was.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Hughes, Andrew. The Bee Gees - Tales of the Brothers Gibb. Besoek op 29 Januarie 2013. 
  2. (en) V. Bogdanov, C. Woodstra and S. T. Erlewine, All Music Guide to Rock: the Definitive Guide to Rock, Pop, and Soul (Milwaukee, WI: Backbeat Books, 3rd edn., 2002), ISBN 0-87930-653-X, bl. 85-6.
  3. (en) "Bee Gees on AllMusic"
  4. (en) Summers, Kim. “Robin Gibb”. Allrovi. URL besoek op 20 May 2012.
  5. (en) Spin.com "...a super-catchy bit of new wave that just scraped the U.S. Top 40"
  6. (en) Allmusic.com Secret Agent review
  7. (en) Qthemusic.com "A string of synth-pop hits in the mid-80s which performed best, for some reason, in Germany"
  8. (en) NJ.com "Secret Agent, his 1984 set, was a credible attempt at synthpop"
  9. (en) Spin.com ""Juliet" – the synth-pop anthem of the summer of 1983"
  10. (en) Brennan, Joseph. “Gibb Songs: 1969”. URL besoek op 17 Mei 2013.