Rocco Jansen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rocco Jansen Sportportaal
Geboortedatum 21 Julie 1986 (1986-07-21) (27 jaar oud)
Geboorteplek Queenstown, Suid-Afrika
Lengte 1.79 m
Gewig 91 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Vleuel
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2006-2008
2009
2010-
Blou Bulle
OP Olifante
Griekwas
28
5
53
(105)
(30)
(130)
korrek op 24 Mei 2013.
Super Rugby    
2011- Cheetahs 4 (0)
korrek op 24 Mei 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Queenstown Kollege
Universiteit Noordwes-Universiteit

Rocco Jansen (gebore in Queenstown op 21 Julie 1986) is 'n rugbyspeler. Jansen speel gewoonlik op vleuel. Hy verteenwoordig die Cheetahs in Superrugby en die Griekwas in die Curriebeker.

Eksterne skakels[wysig]