Rockmusiek
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rockmusiek is 'n populêr musiekgenre met 'n prominente vokaale melodie, vergesel deur kitaar-, drom- en baskitaarklanke. Sekere style gebruik ook klawerbordinstrumente soos die orrel, klavier, mellotron en sinteseerders.