Roland Korporasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roland Korporasie
Roland logo.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 18 April 1972
Hoofkantoor Hamamatsu, Shizuoka, Japan
Sleutelpersone Ikutaro Kakehashi
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Elektronika
Produkte Musiekinstrumente, Audio / Video, elektronika, rekenaar-verwante produkte
Werknemers 3 060 (2013)
Webwerf roland.com
Roland TR-909

Roland Korporasie (Roland Corporation) is 'n vervaardiger van elektroniese musiekinstrumente, elektroniese toerusting en sagteware. Dit is gestig deur Ikutaro Kakehashi in Osaka op 18 April, 1972.

Roland gebruik 'n aantal adisionele name vir hulle produkte:

Roland se leuses:

  • Inspire the enjoyment of creativity
  • Be the best rather than the biggest
  • The Roland Family - Cooperative Enthusiasm

Eksterne skakels[wysig]