Rooiassie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiassie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Amandava
Spesie: A. subflava
Binomiale naam
Amandava subflava
(Vieillot, 1819)

Die Rooiassie (Sporaeginthus subflavus) is 'n redelike algemene standvoël in grasveld en plekke met kruidplante, veral naby water. Hulle gebied en getalle het blykbaar die afgelope paar jaar afgeneem. Die voël is 9 cm groot en weeg 6 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted Waxbill.

'n Mannetjie op die Cedara-plaas in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Amandava subflava”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.