Rooibandstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibandstrandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. pallidus
Binomiale naam
Charadrius pallidus
Strickland, 1852
'n Volwasse rooibandstrandkiewiet.
'n Kuiken.

Die rooibandstrandkiewiet (Charadrius pallidus) is 'n voëlspesie in die Charadriidae familie.

Dit kom in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibia, Suid Afrika, Tanzania, Zambia en Zimbabwe voor.

Die nes word in kalkgrond, droë modder of klipperige grond uitgeskrop. Dit is ongeveer 5cm in deursnee en 1cm diep en is altyd binne 50m van die waterrand.

Subspesies[wysig]

  • Charadrius pallidus pallidus
  • Charadrius pallidus venustus

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius pallidus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.