Rooibekeend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibekeend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Anas
Spesie: A. erythrorhyncha
Binomiale naam
Anas erythrorhyncha
Gmelin, 1789

Die rooibekeend is 'n baie algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Identifikasie[wysig]

43–48 cm. 'n Bruin eend met 'n donker area bo op die kop en 'n prominente rooi swawel.

Habitat[wysig]

Vars water.

Verspreiding[wysig]

Verspreid oor die meeste van Suidelike Afrika.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Red-billed Teal
  • Wetenskaplike naam: Anas erythrorhyncha

Sien ook[wysig]