Rooibekneushoringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibekneushoringvoël
Bewaringstatus
Nie erken (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Bucerotidae
Subfamilie: Bucerotinae
Genus: Tockus
Spesie: T. erythrorhynchus
Binomiale naam
Tockus erythrorhynchus
Temminck, 1823

Die Rooibekneushoringvoël (Tockus erythrorhynchus) is gelokaliseerde voël en algemeen in savanne en halfdorre boomveld. Die voël is 38 - 45 cm lank en 100 - 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Southern Red-billed Hornbill.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]