Rooibeksysie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibeksysie
Volwasse rooibeksysie in Gran Canaria, Kanariese Eilande, Spanje.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Estrilda
Spesie: E. astrild
Binomiale naam
Estrilda astrild
(Linnaeus, 1758)

Die Rooibeksysie (Estrilda astrild) is 'n algemene standvoël in lang gras, welige plantegroei, riete en bossieveld, dikwels naby water. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Waxbill.

Fotoalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooibeksysie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Estrilda astrild”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.