Rooibektiptol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooibektiptol
Rooibektiptol in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sylviidae
Genus: Lioptilus
Bonaparte, 1850
Spesie: L. nigricapillus
Binomiale naam
Lioptilus nigricapillus
(Vieillot, 1818)

Die Rooibektiptol (Lioptilus nigricapillus) is 'n skaars, endemiese standvoël wat en hoogtetrekvoël. Hulle leef een-een of in pare in bergwoud en woudrande. Die voël is 16 - 18 cm groot en weeg 26 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bush Blackcap.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lioptilus nigricapillus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.