Rooiblestinker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiblestinker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Pogoniulus
Spesie: P. pusillus
Binomiale naam
Pogoniulus pusillus
(Dumont, 1816)

Die Rooiblestinker (Pogoniulus pusillus) is 'n algemene standvoël in kuswoud aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-fronted Tinkerbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. [BirdLife International (2012). “Pogoniulus pusillus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.