Rooiborsjakkalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiborsjakkalsvoël
Rooiborsjakkalsvoël in Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Buteo
Spesie: B. rufofuscus
Binomiale naam
Buteo rufofuscus
(Forster, 1798)
Subspesies

3 ssp., sien teks

Die Rooiborsjakkalsvoël (Buteo rufofuscus) is 'n endemiese gelokaliseerde algemene standvoël wat in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 55 - 62 cm groot en weeg 900 - 1 700 g en vang meestal soogdiertjies en reptiele. In Engels staan die voël bekend as Jackal Buzzard.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Buteo rufofuscus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.