Rooiborsruigtesanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiborsruigtesanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Macrosphenidae
Genus: Cryptillas
Oberholser, 1899
Spesie: C. victorini
Binomiale naam
Cryptillas victorini
(Sundevall, 1860)
Sinonieme

Bradypterus victorini

Die Rooiborsruigtesanger (Cryptillas victorini) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige bergfynbos, tipies in digte ruigtes langs strome en in klowe. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 16 cm groot en weeg 20gram. In Engels staan die voël bekend as die Victorin's Warbler.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]