Rooiborssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiborssuikerbekkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Chalcomitra
Spesie: C. senegalensis
Binomiale naam
Chalcomitra senegalensis
(Linnaeus, 1766)
Rotbrust-GlanzköpfchenWorld.png
Sinonieme

Nectarinia senegalensis

Die Rooiborssuikerbekkie (Chalcomitra senegalensis) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, savanne en voorstedelike tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Scarlet-chested Sunbird.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia senegalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.