Rooiborsvleikuiken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiborsvleikuiken
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Sarothrura
Spesie: S. rufa
Binomiale naam
Sarothrura rufa
(Vieillot, 1819)

Die Rooiborsvleikuiken (Sarothrura rufa) is 'n algemene standvoël en leef in digte riete en biesies om vleie en strome. Die voël kom nie voor in die droër gedeeltes van Suider-Afrika nie. Die voël is 15 - 17 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-chested Flufftail.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sarothrura rufa”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.