Rooiels, Wes-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiels
Rooi-Els
Ligging van Rooiels op 'n kaart (Wes-Kaap)
Rooiels
Rooiels
Ligging van Rooiels op 'n kaart (Suid-Afrika)
Rooiels
Rooiels
Koördinate: 34°18′5″S 18°48′59″O Koördinate: 34°18′5″S 18°48′59″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Stigting 1948
Oppervlak
 - Gehug 1,32 km²  (0,5 vk m)
Hoogte m (0 vt)
Bevolking (2001)
 - Gehug 60
 - Digtheid 45/km² (116,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Rooiels is 'n vakansieplek aan die oostekant van Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in Junie 1948 tot dorp verklaar en is 5 km noord van Pringlebaai geleë.[1] Die dorp is na 'n plaas en rivier met dieselfde naam vernoem.[1]

Die R44-hoofpad gaan deur die dorp. Potvisse word dikwels langs die kuslyn opgemerk.[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Raper, P.E.. Dictionary of Southern African Place Names. 
  2. Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995 ISBN 1-86842-026-4

Eksterne skakels[wysig]

Klein-Hangklip aan die oostekant van Valsbaai, soos uit Rooiels gesien