Rooikeelkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooikeelkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. cervinus
Binomiale naam
Anthus cervinus
(Pallas, 1811)

Die Rooikeelkoester (Anthus cervinus) is 'n seldsame palearktiese-broeiende voël en swerwer na vogtige grasveld en landerye, gewoonlik naby water. Die voël is 14 cm groot en weeg 2o gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated Pipit. Die voël is nog net drie keer opgeteken in Suider-Afrika.

In Thumamah, Saoedi-Arabië

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooikeelkoester (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus cervinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.