Rooirugstreepkoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooirugstreepkoppie
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Emberizidae
Genus: Emberiza
Spesie: E. flaviventris
Binomiale naam
Emberiza flaviventris
Stephens, 1815

Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 - 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted Bunting bekend.

'n Jong rooirugstreepkoppie in Namibië.

Subspesies[wysig]

Daar is drie subspesies:

  • E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor.
  • E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor.
  • E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibie voor.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Emberiza flaviventris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.