Rooivlerkstreepkoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooivlerkstreepkoppie
In die Karoo, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Emberizidae
Genus: Emberiza
Spesie: E. capensis
Binomiale naam
Emberiza capensis
Linnaeus, 1766

Die Rooivlerkstreepkoppie (Emberiza capensis) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in die suide van Suid-Afrika en raak gelokaliseerd en skaars in die noorde. Die voël is 16 cm groot en weeg 17 - 27 gram. In Engels staan die voël as die Cape Bunting bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Emberiza capensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.