Rooiwangstompstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiwangstompstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Macrosphenidae
Genus: Sylvietta
Spesie: S. whytii
Binomiale naam
Sylvietta whytii
Shelley, 1894

Die Rooiwangstompstert (Sylvietta whytii) is 'n gelokaliseerde algemene voël in miombo- en kiaatboomveld en oewerbos. Hulle soek kos in die blaredak en is effens kleiner as die Bosveldstompstert. Die voël is 9 cm groot en weeg 8 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-faced Crombec

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sylvietta whytii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.