Roosvlerk-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roosvlerk-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. argenteus
Binomiale naam
Barbus argenteus
Günther, 1868

Die Roosvlerk-ghieliemientjie (Barbus argenteus) is 'n varswater vis wat voorkom in strome op die eskarp in die Pongolarivier en Inkomatiriviere. In Engels staan die vis bekend as Rosefin barb.

Voorkoms[wysig]

Die vis is gewoonlik silwerig van kleur met 'n ligte olyfkleur aan die rugkant. By die volwasse visse is die vinne oranje-rooi en die vis is 190 mm lank. Daar is twee pare baarde om die bek.

Habitat[wysig]

Die vis leef in helder poele in die rotsagtige gedeeltes van strome. Hulle vreet water en ander insekte en word ook gevang met forel kunsvlieë. Hierdie spesie kan dieselfde wees as die Silwer-ghieliemientjie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]