Rosendal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rosendal
Ligging van Rosendal op 'n kaart (Vrystaat)
Rosendal
Rosendal
Koördinate: 28°30′S 27°55′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Dihlabeng
Stigting 1908
Bevolking (2011)
 - Stad 131
Tydsone SAST (UTC+2)

Rosendal is 'n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op 'n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg geleë is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het 'n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 131 gehad, waarvan 81 (61,8%) Blankes was[1].

Rosendal is in 'n vallei geleë wat omring word deur die Witteberge. Die area is ongeveer 2400 meter bo seevlak wat die winter uiters koud maak.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]