Rostof aan die Don

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Rostof aan die Don
Ростов-на-Дону
Rostov on Don4.jpg

Ligging van die Rostof-oblast in Rusland Wapen
Map of Russia - Rostov Oblast (2008-03).svg
Coat of Arms of Rostov-na-Donu.png
Vlag
Rostov-na-Donu flag.svg
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Coat of Arms of Rostov oblast.png Rostof-oblast
 Koördinate 47°14′N 39°42′O
 Stigting 1749
 Stadstatus 1797
 Oppervlakte:  
 - Totaal 354 vk km
 Hoogte bo seevlak 70 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 1 068 267
 - Bevolkingsdigtheid 3 017.7/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Michail Tsjernisjof
 Amptelike webwerf www.rostov-gorod.ru

Rostof aan die Don (Russies: Росто́в-на-Дону́/Rostow-na-Donu) is 'n stad in Rusland wat in 1749 gestig is. Dit is die hoofstad van die Rostof-oblast en het in 2002 'n bevolking van 1 068 267 gehad.

Susterstede[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rostov-on-Don (bladsy)