Rotse van Liancourt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rotse van Liancourt
Inheemse naam: 獨島 / 竹島
Die Rotse van Liancourt
Die Rotse van Liancourt
Geografie
Ligging See van Japan/Koreaanse Oossee
Koördinate 37°14′N 131°52′O
Totale eilande 90
Hoofeilande Oos-Eiland, Wes-Eiland
Oppervlak 0,18745 vk km

 169 m

Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefektuur Shimane
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Provinsie Noord-Gyeongsang
Rotse van Liancourt (Takeshima/Dokdo)
Kaart van beide eilande

Die Rotse van Liancourt (Koreaans: 독도 Dokdo 獨島; Japannees: 竹島 Takeshima) is 'n groep betwisde en bewoonde eilandjies in die See van Japan.[1]

Vanaf die Russies-Japanese Oorlog tot die Tweede Wêreldoorlog behoort die eilande aan Japan, maar na die Tweede Wêreldoorlog was hulle status onduidelik - die meeste besette eilande is aan Japan teruggee, maar hierdie eilande is nie eksplisiet teruggegee nie. Sedert 1951 word die eilande deur Suid-Korea beset, hoewel Japan hulle opgeëis het.

Verwysings[wysig]