Rouxville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rouxville
Ligging van Rouxville op 'n kaart (Vrystaat)
Rouxville
Rouxville
 Rouxville se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°59′0″S 27°1′0″O Koördinate: 29°59′0″S 27°1′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Xhariep
Munisipaliteit Mohokare
Stigting 1863
Oppervlak[1]
 - Dorp 38,6 km²  (14,9 vk m)
Hoogte 1 099 m (3 606 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 553
 - Digtheid 247/km² (639,7/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 92.9%
 • Kleurling 2.7%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 3.7%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 57.5%
 • Xhosa 31.9%
 • Afrikaans 7.1%
 • Engels 1.0%
 • Ander 2.5%
Poskode (straat) 9958
Poskode (posbus) 9958
Skakelkode(s) 051
Die NG Kerkkamers huisves onder meer die NG gemeente Rouxville se kerkkantoor.
Die kerkgebou van die NG gemeente Rouxville.
'n Ou gebou in die middedorp van Rouxville.
In 2012 was selfs die gebou wat Rouxville se Pep Stores huisves in 'n afgeskeepte toestand.
'n Ou huis op Rouxville, soos die grootste deel van die dorp in 2012 ook bra vervalle.

Rouxville is 'n dorpie in die suidooste van die Vrystaat-provinsie in Suid-Afrika en wes van Lesotho.

Geskiedenis[wysig]

Rouxville is in 1863 gestig as 'n kerklike middelpunt op die plaas Zuurbult, die eiendom van Petrus Wepenaar. Die dorp het munisipale status in 1893 gekry. Die dorp is vernoem na ds. Pieter Roux van Smithfield wat vir tien jaar die dorp besoek het.

Distrik[wysig]

Die dorp se ekonomie draai hoofsaaklik rondom Merinoskaap- en beesboerderye. Die N6 nasionale pad gaan deur Rouxville.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Roleleathunya en Rouxville tydens die 2011-sensus.

Eksterne skakels[wysig]