Rudno

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rudno
Koninkryksaal van Jehovah se Getuies
Koninkryksaal van Jehovah se Getuies
Ligging van Rudno op 'n kaart (Pole)
Rudno
Rudno
Koördinate: 50°05′52″N 19°35′06″O Koördinate: 50°05′52″N 19°35′06″O
Land Vlag van Pole Pole
Woiwodskap Klein-Pole
Powiat Kraków
Gmina Krzeszowice
Bevolking (2009)
 - Dorp 745
Poskode 32-067
Skakelkode(s) 48 12

Rudno is 'n dorp in die Poolse woiwodskap Klein-Pole, distrik van Krakau. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Krzeszowice. Dit is ongeveer 30 kilometer wes van die streek se hoofstad, Krakau, geleë (23 km van die grens). Rudno het 'n bevolking van 745 in 2009 gehad.

Infrastruktuur:

  • Die gemeente van Jehovah se Getuies, Koninkryksale
  • Skool
  • Kastel Tenczyn