Rudy Demotte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rudy Demotte
Rudy Demotte

Eerste Minister van die Franse Gemeenskap
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
20 Maart 2008
Voorafgegaan deur Marie Arena

Eerste Minister van Wallonië
Ampsbekleër
Amp betree
19 Julie 2007
Voorafgegaan deur Elio Di Rupo

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 Junie 1963 (1963-06-03) (50 jaar oud)
Ronse, België
Politieke party Parti Socialiste
Alma Mater Université libre de Bruxelles

Rudy W.G. Demotte (* 3 Junie 1963 in Ronse, Oos-Vlaandere) is 'n Belgiese politikus van die sosialistiese party Parti Socialiste (PS).

Rudy Demotte het op federale vlak reeds as Minister van Ekonomie en Wetenskap en later van Gesondheid en Sosiale Sake opgetree. Sedert die somer van 2007 beklee hy die amp van Eerste Minister van Wallonië en sedert 2008 ook dié van Eerste Minister van die Franse Gemeenskap van België. Daarnaas is hy burgemeester van Flobecq in die provinsie Hainaut.

Rudy Demotte praat naas Frans vloeiend Nederlands.

Eksterne skakels[wysig]