Rugby Park-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rugby Park-stadion
Rugby Park Invercargill.jpg
Ligging Invercargill, Nieu-Seeland
Koördinate 46°25′1″S 168°21′46″O Koördinate: 46°25′1″S 168°21′46″O
Geopen 2002
Eienaar
Oppervlak Gras
Voormalige name Homestead-stadion
Tuisveld van Southland se Rugby-voetbalunie
Spirit FC
Highlanders (Superrugbyspan)
Kapasiteit
17 000

Rugby Park is 'n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland. Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat geleë en het 'n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960's tot 30 000 mense kon hanteer voordat dit verder ontwikkel is. Verskeie wedstryde word gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.