Rugbywêreldbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Rugby Wêreldbeker)
Spring na: navigasie, soek
Die William Webb Ellis-beker is op die spel tydens rugbywêreldbeker-byeenkomste.

Die Rugbywêreldbeker is 'n internasionale rugbykompetisie wat elke 4 jaar gehou word en wat die rugbywêreldkampioene bepaal. Die kompetisie is een van die grootste sportgeleenthede ter wêreld saam met die FIFA Sokker-Wêreldbeker en die Olimpiese Spele.

Daar is slegs plek vir 20 spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Spanne wat die uitklopfase van die vorige toernooi behaal het kwalifiseer outomaties vir die volgende toernooi.

Die eerste rugbywêreldbeker het in 1987 in Australië en Nieu-Seeland plaasgevind. Die volgende wêreldbeker sal in 2015 in Engeland plaasvind. Nieu-Seeland is tans die wêreldkampioene.

Uitslae[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1987
Oorsig
Vlag van Australië Australië &
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 29 - 9 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Wallis Wallis 22 - 21 Vlag van Australië Australië
1991
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland,
Vlag van Frankryk Frankryk,
IRFU flag.svg Ierland,
Vlag van Skotland Skotland &
Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Australië Australië 12 - 6 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 13 - 6 Vlag van Skotland Skotland
1995
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 - 12 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Frankryk Frankryk 19 - 9 Vlag van Engeland Engeland
1999
Oorsig
Vlag van Wallis Wallis Vlag van Australië Australië 35 - 12 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 22 - 18 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2003
Oorsig
Vlag van Australië Australië Vlag van Engeland Engeland 20 - 17 Vlag van Australië Australië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 40 - 13 Vlag van Frankryk Frankryk
2007
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 - 6 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Argentinië Argentinië 34 - 10 Vlag van Frankryk Frankryk
2011
Oorsig
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 8 - 7 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Australië Australië 21 - 18 Vlag van Wallis Wallis
2015
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland
2019
Oorsig
Vlag van Japan Japan

Statistiek[wysig]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Nasie  Wêreldkampioen   Tweede plek   Derde plek   Vierde plek 
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 2 1 2 1
Vlag van Australië Australië 2 1 1 1
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 0 1 0
Vlag van Engeland Engeland 1 2 0 1
Vlag van Frankryk Frankryk 0 3 1 2
Vlag van Wallis Wallis 0 0 1 1
Vlag van Argentinië Argentinië 0 0 1 0
Vlag van Skotland Skotland 0 0 0 1

Eksterne skakels[wysig]


Rugbywêreldbeker Rugbyball2.jpg

Australië en Nieu-Seeland 1987 - Engeland 1991 - Suid-Afrika 1995 - Wallis 1999 - Australië 2003 - Frankryk 2007 - Nieu-Seeland 2011 - Engeland 2015 - Japan 2019