Rugbywêreldbeker 1995

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rugbywêreldbeker 1995
25 Mei 1995 - 24 Junie 1995
Gasheer Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Aantal nasies 16
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Naaswenner Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Derde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Wedstryde gespeel 32
Toppuntemaker Vlag van Frankryk Thierry Lacroix (112)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Jonah Lomu (7)
Vlag van Nieu-Seeland Marc Ellis (7)
1991
1999

Die 1995-Rugbywêreldbeker was die derde Rugbywêreldbeker, die wêreldkampioenskap wat sedert 1987 elke vier jaar gehou word. Suid-Afrika het van 25 Mei tot 24 Junie 1995 as gasheer vir die toernooi opgetree. Dit was ook die eerste keer wat 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan weer aan 'n internasionale byeenkoms mag deelneem het na die lang stryd teen apartheid. 16 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem.

Die Suid-Afrikaanse span, die Springbokke, het die eindwedstryd en die toernooi op 24 Junie 1995 teen Nieu-Seeland op Ellispark 15-12 gewen, na 'n ekstra 10 minute speeltyd toegestaan is. Frankryk eindig in die derde en Engeland in die vierde plek.

Stede[wysig | wysig bron]

Speelstede

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Speelstede
Stad Stadion Kapasiteit Aantal wedstryde
Johannesburg Ellispark 62 000 5
Pretoria Loftus Versfeld 50 000 5
Kaapstad Nuweland 50 000 4
Durban Kings Park-stadion 50 000 5
Bloemfontein Vrystaat-stadion 40 000 3
Port Elizabeth Boet Erasmus-stadion 38 950 3
Rustenburg Olympiapark 30 000 3
Oos-Londen Basil Kenyon-stadion 22 000 3
Stellenbosch Danie Craven-stadion 16 000 1

Deelnemende lande[wysig | wysig bron]

Die volgende lande het aan die Wêreldbeker deelgeneem:

Afrika

Amerika

Asië

Europa

Oseanië

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepwedstryde[wysig | wysig bron]

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die twee boonste spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 3 0 0 68 26 9
Vlag van Australië Australië 3 2 0 1 87 41 7
Vlag van Kanada Kanada 3 1 0 2 45 50 5
Vlag van Roemenië Roemenië 3 0 0 3 14 97 3

Groep B[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Engeland Engeland 3 3 0 0 95 60 9
Vlag van Samoa Samoa 3 2 0 1 96 88 7
Vlag van Italië Italië 3 1 0 2 69 94 5
Vlag van Argentinië Argentinië 3 0 0 3 69 87 0

Groep C[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 3 0 0 222 45 9
Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland 3 2 0 1 93 94 7
Vlag van Wallis Wallis 3 1 0 2 89 68 5
Vlag van Japan Japan 3 0 0 3 55 252 3

Groep D[wysig | wysig bron]

Span S W G V PV PT Pte
Vlag van Frankryk Frankryk 3 3 0 0 114 47 9
Vlag van Skotland Skotland 3 2 0 1 149 27 7
Vlag van Tonga Tonga 3 1 0 2 44 90 5
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3 0 0 3 29 172 3

Uitklopwedstryde[wysig | wysig bron]

Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
                   
10 JunieEllispark, Johannesburg        
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  42
17 JunieKings Park, Durban
 Vlag van Samoa Samoa  14  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  19
10 JunieKings Park, Durban
   Vlag van Frankryk Frankryk  15  
 Vlag van Frankryk Frankryk  36
24 JunieEllispark, Johannesburg
 Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland  12  
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  15
11 JunieNuweland, Kaapstad
   Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  12
 Vlag van Engeland Engeland  25
18 JunieNuweland, Kaapstad
 Vlag van Australië Australië  22  
 Vlag van Engeland Engeland  29 derde plek
11 JunieLoftus Versfeld, Pretoria
   Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  45   22 JunieLoftus Versfeld, Pretoria
 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland  48
   Vlag van Frankryk Frankryk  19
 Vlag van Skotland Skotland  30  
 Vlag van Engeland Engeland  9

Kwarteindstryd[wysig | wysig bron]

Halfeindstryd[wysig | wysig bron]

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]

Eindstryd[wysig | wysig bron]


1995 Rugbywêreldbekerkampioen
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Rugbywêreldbeker Rugbyball2.jpg

Australië en Nieu-Seeland 1987 - Engeland 1991 - Suid-Afrika 1995 - Wallis 1999 - Australië 2003 - Frankryk 2007 - Nieu-Seeland 2011 - Engeland 2015 - Japan 2019