Rugbywêreldbeker 1999

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rugbywêreldbeker 1999
1 Oktober 1999 - 6 November 1999
Gasheer Vlag van Wallis Wallis
Aantal nasies 20
Kampioen Vlag van Australië Australië
Naaswenner Vlag van Frankryk Frankryk
Derde plek Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Wedstryde gespeel 41
Toppuntemaker Vlag van Argentinië Gonzalo Quesada (102)
1995
2003

Die 1999-Rugbywêreldbeker is deur Wallis aangebied. Australië het as kampioen uit die stryd getree. Tydens hierdie toernooi het die losskakel Jannie de Beer van Suid-Afrika tydens die wedstryd teen Engeland vyf skepskoppe oorgeskop - 'n Suid-Afrikaanse toetsrekord.

Stede[wysig]

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Speelstede
Stad Stadion Kapasiteit Aantal wedstryde
Parys Stade de France 80 000 1
Londen Twickenham 75 500 6
Cardiff Millenniumstadion 74 500 7
Edinburgh Murrayfield 67 500 6
Glasgow Hampdenpark 52 500 1
Dublin Lansdowne Road 49 250 5
Lens Stade Félix Bollaert 41 800 1
Bordeaux Parc Lescure 38 327 2
Toulouse Stadium Municipal 37 000 2
Huddersfield McAlpinestadion 24 500 1
Bristol Ashton Gate 21 500 1
Béziers Stade de la Méditeranée 18 000 2
Leicester Welford Road-stadion 16 500 1
Wrexham Racecourse Ground 15 500 1
Limerick Thomondpark 13 500 1
Belfast Ravenhillstadion 12 500 1
Llanelli Stradeypark 10 800 1
Galashiels Netherdale 6 000 1

Deelnemende lande[wysig]

Die volgende lande het aan die Wêreldbeker deelgeneem:

Afrika

Amerika

Asië

Europa

Oseanië

Uitslae[wysig]

Die uitslae het so daaruit gesien:

Eindstryd[wysig]

Saterdag, 6 November 1999

Cardiff, Wallis: Australië 35 - Frankryk 12

Derde Plek[wysig]

Donderdag, 4 November 1999

Cardiff, Wallis: Suid-Afrika 22 - Nieu-Seeland 18

Halfeindstryd[wysig]

Saterdag, 30 Oktober 1999

Twickenham, Engeland: Suid-Afrika 21 - Australië 27

Sondag, 31 Oktober 1999

Twickenham, Engeland: Nieu-Seeland 31 - Frankryk 43

Kwarteindstryd[wysig]

Saterdag, 23 Oktober 1999

Kwarteindstryd M, Cardiff, Wallis: Wallis 9 - Australië 24

Sondag, 24 Oktober 1999

Kwarteindstryd J, Parys: Suid-Afrika 44 - Engeland 21
Kwarteindstryd L, Dublin, Ierland: Frankryk 47 - Argentinië 26
Kwarteindstryd K, Edinburgh, Skotland: Nieu-Seeland 30 - Skotland 18

Tweede ronde[wysig]

Woensdag, 20 Oktober 1999

Uitspeel H, Twickenham, Engeland: Engeland 45 - Fidji 24
Uitspeel G, Murrayfield, Skotland: Skotland 35 - Samoa 20
Uitspeel F, Lens, Frankryk: Ierland 24 - Argentinië 28

Eerste ronde[wysig]

Vrydag, 1 Oktober 1999

Cardiff, Wallis: Wallis 23 - Argentinië 18
Beziers, Frankryk: Fidji 67 - Namibië 18

Saterdag, 2 Oktober 1999

Beziers, Frankryk: Frankryk 33 - Kanada 20
Galashiels, Skotland: Uruguay 27 - Spanje 15
Twickenham, Engeland: Engeland 67 - Italië 7
Dublin, Ierland: Ierland 53 - Verenigde State 8

Sondag, 3 Oktober 1999

Wrexham, Wallis: Samoa 43 - Japan 9
Bristol, Engeland: Nieu-Seeland 45 - Tonga 9
Murrayfield, Skotland: Suid-Afrika 46 - Skotland 29
Belfast, Noord-Ierland: Australië 57 - Roemenië 9

Vrydag, 8 Oktober 1999

Murrayfield, Skotland: Skotland 43 - Uruguay 12
Bordeaux, Frankryk: Frankryk 47 - Namibië 13

Saterdag, 9 Oktober 1999

Bordeaux, Frankryk: Fidji 38 - Kanada 22
Cardiff, Wallis: Wallis 64 - Japan 15
Twickenham, Engeland: Engeland 16 - Nieu-Seeland 30
Dublin, Ierland: Verenigde State 25 - Roemenië 27

Sondag, 10 Oktober 1999

Llanelli, Wallis: Argentinië 32 - Samoa 16
Dublin, Ierland: Ierland 3 - Australië 23
Murrayfield, Skotland: Suid-Afrika 47 - Spanje 3
Leicester, Engeland: Italië 25 - Tonga 28

Donderdag, 14 Oktober 1999

Huddersfield, Engeland: Nieu-Seeland 101 - Italië 3
Cardiff, Wallis: Wallis 31 - Samoa 38
Limerick, Ierland: Australië 55 - Verenigde State 19
Toulouse, Frankryk: Kanada 72 - Namibië 11

Vrydag, 15 Oktober 1999

Twickenham, Engeland: Engeland 101 - Tonga 10
Glasgow, Skotland: Suid-Afrika 44 - Uruguay 14
Dublin, Ierland: Ierland 44 - Roemenië 14

Saterdag, 16 Oktober 1999

Toulouse, Frankryk: Frankryk 28 - Fidji 19
Murrayfield, Skotland: Skotland 48 - Spanje 0
Cardiff, Wallis: Argentinië 33 - Japan 12


Rugbywêreldbeker Rugbyball2.jpg

Australië en Nieu-Seeland 1987 - Engeland 1991 - Suid-Afrika 1995 - Wallis 1999 - Australië 2003 - Frankryk 2007 - Nieu-Seeland 2011 - Engeland 2015 - Japan 2019