Ruigtesanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruigtesanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Locustellidae
Genus: Bradypterus
Spesie: B. barratti
Binomiale naam
Bradypterus barratti
Sharpe, 1876

Die Ruigtesanger (Bradypterus barratti) is 'n endemiese, algemene standvoël en hoogtetrekvoël in braamruigtes en ander lae, digte struikgewas van immergroen woude en plantasies. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barrat's Warbler

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Bradypterus barratti”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.