Ruimtependeltuig Atlantis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruimtependeltuig Atlantis, 1997 (NASA).

Ruimtependeltuig Atlantis (NASA-kenteken: OV-104) is een van NASA se vyf ruimtependeltuie en het vir die eerste keer in Oktober 1985 gevlieg. Atlantis is die vierde operasionele ruimtependeltuig. Die ruimtependeltuig is steeds vandag operasioneel, en is een van slegs drie oorblywende operasionele ruimtependeltuie.

Die naam van hierdie tuig kom van 'n navorsingskip sowel as die mistieke eiland Atlantis.

Vlugte[wysig]

26 vlugte in totaal:

Datum Identifikasie Beskrywing
3 Oktober 1985 STS-51-J
26 November 1985 STS-61-B
2 Desember 1988 STS-27
4 Mei 1989 STS-30
18 Oktober 1989 STS-34
28 Februarie 1990 STS-36
15 November 1990 STS-38
5 April 1991 STS-37
2 Augustus 1991 STS-43
24 November 1991 STS-44
24 Maart 1992 STS-45
31 Julie 1992 STS-46
3 November 1994 STS-66
29 Junie 1995 STS-71
12 November 1995 STS-74
22 Maart 1996 STS-76
16 September 1996 STS-79
12 Januarie 1997 STS-81
15 Mei 1997 STS-84
25 September 1997 STS-86
19 Mei 2000 STS-101
8 September 2000 STS-106
7 Februarie 2001 STS-98
12 Julie 2001 STS-104
8 April 2002 STS-110
7 Oktober 2002 STS-112
28 Augustus 2006 STS-115

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]