Ruimtependeltuig Challenger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruimtependeltuig Challenger (NASA)

Shuttle Patch.svg Ruimtependeltuig Challenger (NASA kenteken: OV-099) was 'n NASA-ruimtependeltuig en was die tweede ruimtependeltuig wat in diens geneem is. Die Challenger is vir die eerste keer gevlieg op 4 April 1983. Die ruimtependeltuig het 9 suksesvolle vlugte voltooi voor dat dit opgebreek het gedurende sy tiende missie op 28 Januarie 1986 waarby al sewe bemanningslede gesterf het. Die Challenger is later vervang deur die Ruimtependeltuig Endeavour. Die naam van hierdie tuig kom van 'n Britse navorsingskip, die HMS Endeavour, waarop James Cook sy eerste ontdekkingsreis na die suidelike Stille Oseaan onderneem het.

Vlugte[wysig]

10 vlugte in totaal


Datum Sending Logo Bemanning
1983 4 April STS-6 Sts-6-patch.png
1983 18 Junie STS-7 Sts-7-patch.png
1983 30 Augustus STS-8 STS-8 patch.png
1984 3 Februarie STS-41-B Sts-41-b-patch.png
1984 6 April STS-41-C STS-41-C patch.png
1984 5 Oktober STS-41-G STS-41-G patch.png
1985 29 April STS-51-B Sts-51-b-patch.png
1985 29 Julie STS-51-F Sts-51-f-patch.png
1985 30 Oktober STS-61-A STS-61-a-patch.png
1986 28 Januarie STS-51-L STS-51-L.svg

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]