Ruslana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruslana
Ruslana in Kiev.JPG
Ruslana op 'n perskonferensie in Kiev (2012)
Geboortenaam Roeslana Stepanivna Lyzjytsjko
Geboorte 24 Mei 1973
Lviv (Oekraine)
Beroep(e) Sangeres
komponis
politikus
Genre(s) Pop, R&B, pop folk, dans, rock, elektro, Folk rock
Instrument(e) klavier, kitaar, tromme
Aktiewe jare 1996 — hede
Uitgewer(s) EMI, Warner Music Group
Webwerf ruslana.com.ua
Assosiasies Missy Elliott , Varvara, T-Pain
Portal.svg Musiekportaal

Roeslana Stepanivna Lyzjytsjko (Oekraïns: Руслана Степанівна Лижичко, Ruslana Stepanivna Lyžyčko, * 24 Mei 1973, Lviv), bekend as Ruslana, is 'n Oekraïnse sangeres, danseres, musiek vervaardiger, komponis en politikus. Sy is 'n wenner van die World Music Awards en die Europese musiekkompetisie Eurovision 2004. Haar musiek is gebaseer op die volkskunde van Hoetsoels, 'n bergvolk van die Karpate.

Diskografie[wysig]

  • Мить весни. Дзвінкий вітер (Afrikaans: Die oomblik van die lente, 1996)
  • Останнє різдво 90-x (Afrikaans: Die Finale Kersfees van 1990s, 1999)
  • Найкраще (Afrikaans: Die Beste) (2001)
  • Добрий вечір, тобі… (Afrikaans: Goeie naand, 2002)
  • Дикі Танці (Afrikaans: Wilde Danse, 2003)
  • Wild Dances (in Engels, 2004)
  • Wild Dances (New Year Edition) (2005)
  • Wild. Club'in (2005)
  • Амазонка (Afrikaans: Die Amasone, 2008)
  • Wild Energy (in Engels, 2008)
  • My Boo! (Together!) (in Engels, 2013)

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ruslana (bladsy)